RCBS 5-0-5 Skaal

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

RCBS 5-0-5 Skaal

Post by DWB »

Hi manne. Het die skaal so paar maande terug op Guntree gekoop vir 'n vriend en die gaan nou nie gebruik word nie.

Skaal het duidelik al bietjie gewerk maar lyk nog goed.
Die hanger waaraan die pannetjie hang is deur vorige eienaar met 'n stuk draad vervang.

Vêrder lyk dit goed.

R800 wat Postnet tot Postnet insluit.

Whatsapp vir fotos. 084 nege64 nege139
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: RCBS 5-0-5 Skaal

Post by DawieKotze »

JohanvB het so paar dae terug 'n 10.0.10 gesoek. Miskien sal hy belangstel - volgens my is albei ewe akkuraat.

Groetnis
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: RCBS 5-0-5 Skaal

Post by DWB »

Dankie Oom Dawie,

Skuus my goed wil nie saamwerk dat ek 'n foto gelaai kry nie..
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: RCBS 5-0-5 Skaal

Post by DWB »

Bump!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: RCBS 5-0-5 Skaal

Post by DWB »

Voorlopig Verkoop
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply