Barnard Aksie te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Chrisjan

Barnard Aksie te koop

Post by Chrisjan »

Hello,

Ek het nog 'n spaar Barnard Model P met Magnum bolt face beskikbaar.
Great aksie om 300WSM ens op te bou.

Ek siek R24500 vir die aksie.

Groete
Chrisjan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by FHM »

Waas Koos, kom koop jou aksie... ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by jankraay »

Joh...gaan weg CJ!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Chrisjan

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Chrisjan »

7mm RSAUM..... 6.5RSAUM... 300WSM IMP..... 223WSSM....

Pic your poison Jan :)
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by jankraay »

As ek nie alreeds so baie speelgoed gehad het so ek verseker so iets oorweeg het.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Bigfoot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Bigfoot »

That is an excellent price which includes the trigger.

:):
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 448
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Basjan123 »

Ek vra die vraag uit onkunde , vertel my hoekom hierdie aksie so duur is asb
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Capt. Yoda »

Toleransies, locktime, Rand wat so sleg is en dan die sneller wat jy saam kry.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Riaan Kriel »

Basjan123 wrote:Ek vra die vraag uit onkunde , vertel my hoekom hierdie aksie so duur is asb
Gaan loer bietjie na ander aksies, bekende kompetisie aksies soos bv. die Defiance ..... Dan sluk jy 2x en begin sien die is glad nie 'n slegte prys nie... So regte "Aan-Pa-Van-Pa" kersfeesgeskenkie >:D ++>:
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 448
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Basjan123 »

dankie
Chrisjan

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Chrisjan »

Ek verstaan dat mens moet darem die redes kan verduidelik, maar jy moet hom soos 'n blinde man met sy hande kyk. Dan eers besef jy watse kwaliteit jy vas hou.
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Pinkes »

Iemand koop nou die ding asb!!!!
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Heinz Petersen »

Klaar besig om n aksie te laat bou vir n 300 norma AI
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Barnard Aksie te koop

Post by jankraay »

Pinkes wrote:Iemand koop nou die ding asb!!!!
Jis ek voel ook so elke keer as ek die ding raak sien.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Apie »

Baaammmppp

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 561
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Dumbluck »

Seker bietjie overkill vir 'n 6x47 Lapua. Het besluit my meisie moet saam skiet en sy (lees ek) kort 'n pasmaak 6mm...

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by jankraay »

Dumbluck wrote:Seker bietjie overkill vir 'n 6x47 Lapua. Het besluit my meisie moet saam skiet en sy (lees ek) kort 'n pasmaak 6mm...

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Glad nie overkill nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Machann »

My Barnard PL le by Chrisjan vir n 300 Norma. Op die oomblik dink ek beste waarde vir geld custom aksie beskikbaar in SA.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Pvdw »

Machann wrote:My Barnard PL le by Chrisjan vir n 300 Norma. Op die oomblik dink ek beste waarde vir geld custom aksie beskikbaar in SA.
Lyk my Chrisjan is besig om jou aksie te verkoop :): ;D
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Spanner »

Vat so ! ;D ;D
As jy jou rug draai, skop iemand jou in die tanne !
Skerp man !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: Barnard Aksie te koop

Post by Machann »

Pvdw wrote:
Machann wrote:My Barnard PL le by Chrisjan vir n 300 Norma. Op die oomblik dink ek beste waarde vir geld custom aksie beskikbaar in SA.
Lyk my Chrisjan is besig om jou aksie te verkoop :): ;D
Nee, hy is seker weer besig om een van sy vriende of kliente te probeer help.
Post Reply