Page 1 of 1

My kids en hul eerste diere

Posted: Fri Sep 16, 2011 9:17 am
by Wimpie le Roux
Carmen het haar Blesbok op laaste gerangede afstand 284m met 243 geskiet (11 jaar oud) Walk & Stalk
Arno het sy vark met 22 Hornett op onder 50m geskiet (9 jaar oud) Van voertuig af
Shani het haar witblesbok op net 00r 80m met 6,5x57 geskiet (9 jaar oud) Walk & Stalk

Re: My kids en hul eerste diere

Posted: Fri Sep 16, 2011 9:29 am
by Wismit
Dis regtig lekker om te sien hoe die jonges leer om lief te word vir die natuur en jag. Soveel beter en gesonder as om heeldag te "mixit" , computer games en TV.

Jy kan werklik trots wees !!!

Baie gelluk aan jul almal !!!

Re: My kids en hul eerste diere

Posted: Fri Sep 16, 2011 9:49 am
by henried
Geluk, baie spesiaal.

Re: My kids en hul eerste diere

Posted: Fri Sep 16, 2011 12:41 pm
by Gerhard
Netjies ...

Hulle pa is seker erg bree bors na elke skoot...

Re: My kids en hul eerste diere

Posted: Fri Sep 16, 2011 5:43 pm
by Wimpie le Roux
Gerhard wrote: Netjies ...

Hulle pa is seker erg bree bors na elke skoot...

Yip die pa erg trots op sy trop adoonse

Re: My kids en hul eerste diere

Posted: Fri Sep 16, 2011 5:57 pm
by BLOUVALKIE
baie geluk oom wimpie

s? vir oom se kinders geluk

s? vir hulle hulle moet aansluit hier by ons en saam met die jongmanne/jongmense gesels

groetnis
BLOUVALKIE