Zebra velle Hartmans

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Zebra velle Hartmans

Post by Friedland »

More almal

Ek het hierdie 3 velle oor.

Vel 1 en Vel 2 is groot velle, baie mooi kondisie en min merke of krappe. Op die 1 foto lyk dit of die stert af is, maar hy was net ingevou. Ek soek graag R 5500 n vel.

Vel 3 is effe skeef gesny op die maag en was n bakleirige hings seker maar in sy dae. Ek sal hom laat gaan vir R 3500.

Eks in Umhlanga, maar is Saterdag oppad Bloemfontein toe. Ek kan dit ook roadfreight DHL teen R 400 n vel.

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply