Page 1 of 1
Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Sun Jan 14, 2018 3:52 pm
by DWB
Dagsê manne.
Ek is mal oor die verskillende vark spesies jag en sal graag ñ mooi Europese bosvark beer wil jag.
Enige voorstelle?
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Sun Jan 14, 2018 4:56 pm
by Johan Nel
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Sun Jan 14, 2018 5:45 pm
by DWB
Hahaha Dankie oom Johan, maar ek skat daai is ñ goeie 1000km van die huis af.
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Mon Jan 15, 2018 7:00 am
by DWB
Maandag Bump!
KZN, Gauteng, Noordwes, Mpu sal reg wees
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Mon Jan 15, 2018 7:13 am
by Hugo
Deon
Daars n oom daar naby Derby wat klomp het, ekt op n kol 4 gekoop en plaas toe gevat, hyt rerig n klomp, ek try die plaas se naam othou, dis iets Pro safaris.
As ek op die naam kom dan sal ek jou laat weet,
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Mon Jan 15, 2018 7:14 am
by Hugo
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Mon Jan 15, 2018 7:29 am
by DWB
Dankie Hugo. Ek gaan hulle netnou kontak
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Mon Jan 15, 2018 7:41 am
by Lapua
More Deon, hier naby my is n ou met mooi varke maar hy het nou onlangs n klomp afgehaal so hy vra dat ons net bietjie geduldig moet wees met die jonges dat hulle lyf kry. Ek wil hoeka een met die rollie probeer wiks. Ek sal jou op hoogte hou op die groep as jy sou belang stel.
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Mon Jan 15, 2018 7:48 am
by DWB
Dankie. Van waar is jy
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Mon Jan 15, 2018 8:10 am
by Lapua
Pretoria . Ek noem myself sommer Juan op die .404 groep .

Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Mon Jan 15, 2018 8:14 am
by DWB
Hahahahaha jou bogger!
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Mon Jan 15, 2018 4:28 pm
by Dimitri
Deon,
Falcodor in Middelburg MP has European Wild Boar. I've never hunted there but a number of guys on the bowhunting forum have and the farm and the management got good feedback.
http://www.falcodorgameranch.co.za/cont ... ranch.html
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Mon Jan 15, 2018 4:39 pm
by DWB
Thanks Dimitri
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Mon Jan 15, 2018 6:49 pm
by DWB
Dimitri just a question. Do you think they can guarantee me a pig?
Just pulling your leg
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Tue Jan 16, 2018 10:07 am
by Dimitri
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Tue Jan 16, 2018 10:12 am
by DWB
Eish, sounds like I will have to pack enough ammo
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Tue Jan 16, 2018 10:14 am
by Dimitri
Just don't carry any food with you. They may charge!
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Tue Jan 16, 2018 10:21 am
by DWB
Will take my bayonet.
Put a nice watermelon in the middle of the camp.
And chase them fairly to the watermelon then a short stab or three and let it roam free till its kaput
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Tue Jan 16, 2018 10:25 am
by Dimitri
DWB wrote:Will take my bayonet.
Please keep it ethical. Aim for a one-stab-kill. And no long distance stabbing.
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Tue Jan 16, 2018 12:53 pm
by JohanvB
DWB, wil nou nie jou post hi-jack nie..ek vra uit onkunde uit...Die European Boar waarvan jy praat...is dit dieselfde as die Ferral Varke hier in die Kaap?
Want hier het ons die Ferrals, dis nou die European Boar wat met die gewone pienk vark gekruis is, en dan het ons ook die European Boar hier...nie geweet hulle kom daar bo voor nie..
het hulle nou al sovêr getrek??
Gedog hulle sou meer Bosvarke daar bo kry..
Re: Waar kan mens Europese Bosvarke in SA Jag?
Posted: Tue Jan 16, 2018 8:43 pm
by DWB
Dit is die regte Europian Wildboars. Meeste ouens wat hulle het probeer hulle suksesvol binne hou.
Maar daar is wel ñ paar basters ook op vrye voet. Mak vark bosvark kruisings ook