Verkoop
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Verkoop
Manne het die volgende twee bipods te koop.
Rudolph 6-9” Pivot Bipod met notches R500
https://www.safarioutdoor.co.za/product ... d-rg-b0609
Caldwell 9-13’’Pivot Bipod met notches R800
https://www.safarioutdoor.co.za/product ... vot-571429
Posgeld vir koper.
Rudolph 6-9” Pivot Bipod met notches R500
https://www.safarioutdoor.co.za/product ... d-rg-b0609
Caldwell 9-13’’Pivot Bipod met notches R800
https://www.safarioutdoor.co.za/product ... vot-571429
Posgeld vir koper.
Last edited by Machann on Thu Jan 18, 2018 7:48 am, edited 1 time in total.
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Bipods
Foto's van hulle...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Bipods
Machann
Ek sal die Rudolph 6-9" bipod neem.
Kontak my asb by 082 804 52 agt twee.
Dankie
Hans
Ek sal die Rudolph 6-9" bipod neem.
Kontak my asb by 082 804 52 agt twee.
Dankie
Hans
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Bipods
As daai Caldwell in goeie toestand is, sal ek hom neem asb.
Groete
Groete
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Bipods
Rudolph verkoop aan Hansieslim.
Penkop hy is gebruik maar nog in n goeie toestand. Kontak my as jy meer details nodig het.
zero 649 zero 8698 zero
Penkop hy is gebruik maar nog in n goeie toestand. Kontak my as jy meer details nodig het.
zero 649 zero 8698 zero
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bipods
2de in lyn vir daai caldwell asb
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Bipods
Malan123, wag net vir Penkop, maar is reg sal tweede opsie vir jou gee.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bipods
Thanks. Eks bietjie dom met bipods. Kan jou geweer draai op die caldwell terwyl die pote stil staan?
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Bipods
Jy kan die geweer kantel van kant tot kant, maar as die rigting wil verander in wat jy skiet moet jy die geweer en bipod optel en dan neer sit in die rigting wat jy wil skiet. Die bipod laat egter toe vir klein beweging na link en regs as jy mik. Hoop dit help?
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bipods
Ok dankie vir die verduideliking. Dan hou ek eers verby.
- likweD
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm
Re: Bipods
Volgende in lyn vir die Caldwell bipods as iets deurval asb.
Groete,
Halvar
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
Groete,
Halvar
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Bipods
Hi Halvar, wag net vir Penkop om te bevestig of hy hom gaan neem. As hy nie doen nie is hy joune.
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Bipods
Caldwell is verkoop aan Penkop.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bipods
Soos gevra deur ander het ek dit na die argief geskuif as jy nog darna wil verwys.Machann wrote:Caldwell is verkoop aan Penkop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
