Page 1 of 1

www.africanhunting.com

Posted: Fri Mar 16, 2018 9:16 am
by andre007
Iemand in cyberspace het weer met my epos adres gesmokkel en die organisasie aan my bekendgestel.
Ek weet dit sal nooit Jaracal word nie. Sien hiers n hele spul adverteerders op. Loer gerus.

https://www.africahunting.com/

Re: www.africanhunting.com

Posted: Fri Mar 16, 2018 5:18 pm
by Frederik
Andre lank lank terug toe die site begin het voor ek nog Jaracal gejoin het ek daar deelgeneem. Dit is meestal vir internasionale jagters outfitters en PH's. Die een downside van die plek is dat geen adverteerder wat betaal sleg gese kan word van hulle diens of klagtes nie. Posts word sommer weggevat so as jy net bietjie meer met ander internasionale jagters wil gesels join hulle. Maar ek dink nie daar is beter plek vir informasie as hier op Jaracal nie vir ons Suid Afrikaners nie.