More manne.
Ek het die volgende te koop.
Millet tipe basisse en ringe vir Sako. 30mm ringe. Gebruik.
R800
Goedkoper opsie as Optilocks
Conetrol basisse en ringe vir 'n Mauser aksie. 30mm ringe. Ongebruik.
FNL2 base 50L3 rings
R2000
Baie elegante monterings
http://www.conetrol.com/
Is in Pretoria. Kan aflaai, pos of koerier. Kostes onderhandelbaar.
ONDERHANDELBAAR
Baie dankie
nul agt drie 785 2857
Monterings vir Sako en Mauser te koop
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Monterings vir Sako en Mauser te koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Monterings vir Sako en Mauser te koop
Aanbiedinge ook welkom
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Monterings vir Sako en Mauser te koop
Stampie
Last bumped by Sako75 on Wed Apr 25, 2018 10:54 pm.