270 punte beskikbaar Sierra match en hornady sst: VERKOOP
-
Gustavroux
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 09, 2016 1:11 pm
270 punte beskikbaar Sierra match en hornady sst: VERKOOP
Sierra 135 gr Match - 4 pakkies, nog geseel.
Hornady SST 130 gr. 3 pakkies. Nog geseel.
As daar 270 man is wat hulle graag wil hè, kontak my met offer. 08 twee. 757 een sewe. 87. Ek is in Bloemfontein omgewing.
Alles verkoop: Dankie
Hornady SST 130 gr. 3 pakkies. Nog geseel.
As daar 270 man is wat hulle graag wil hè, kontak my met offer. 08 twee. 757 een sewe. 87. Ek is in Bloemfontein omgewing.
Alles verkoop: Dankie
Last edited by Gustavroux on Sun Apr 08, 2018 1:35 pm, edited 1 time in total.
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: 270 punte beskikbaar Sierra match en hornady sst
Goeie dag Gustavroux
Sit prys by sodat ons almal kan sien wat jy vra vir die punte en los die offer storie.
Dankie :
Sit prys by sodat ons almal kan sien wat jy vra vir die punte en los die offer storie.
Dankie :
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
Gustavroux
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 09, 2016 1:11 pm
Re: 270 punte beskikbaar Sierra match en hornady sst
R380 per pakkie Sst.
R500 per pakkie Smk.
As een persoon alles vat: R2940.
R500 per pakkie Smk.
As een persoon alles vat: R2940.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1383
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: 270 punte beskikbaar Sierra match en hornady sst
Kanselleer eers, dankie
-
Swapo
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm
Re: 270 punte beskikbaar Sierra match en hornady sst
Goeie naand Gustav
Ek stel graag belang in die 270 smk, indien nog beskikbaar? Laat weet asb.
Dankie Jerome
Ek stel graag belang in die 270 smk, indien nog beskikbaar? Laat weet asb.
Dankie Jerome
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: 270 punte beskikbaar Sierra match en hornady sst
Goeie môre Gustav.
Hoeveel SST's in 'n pakkie?
Indien dit 100 is kan ek asseblief dit kry vir 'n vriend. Ek sien hom vanmiddag 2:00.
Hy het nie sein op die oomblik nie.
Hoeveel SST's in 'n pakkie?
Indien dit 100 is kan ek asseblief dit kry vir 'n vriend. Ek sien hom vanmiddag 2:00.
Hy het nie sein op die oomblik nie.
Hein
-
Gustavroux
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 09, 2016 1:11 pm
Re: 270 punte beskikbaar Sierra match en hornady sst
Al die pakkies wat tekoop is- is almal nog toe, en het 100 in per pakkie. 3 pakkies van SST beskikbaar.
-
Gustavroux
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 09, 2016 1:11 pm
Re: 270 punte beskikbaar Sierra match en hornady sst
Hi Jerome
Ek het jou pm boodskap gestuur.
Ek het jou pm boodskap gestuur.
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: 270 punte beskikbaar Sierra match en hornady sst
Hi Gustav
Ek sal daai 3 pakkies SST's vat dankie.
PM asseblief jou bankbesonderhede.
Ek sal daai 3 pakkies SST's vat dankie.
PM asseblief jou bankbesonderhede.
Hein
-
Gustavroux
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 09, 2016 1:11 pm
Re: 270 punte beskikbaar Sierra match en hornady sst
Dankie manne- op die staduim is al die punte tentatief verkoop- ek sal nou boodskappe aan kopers stuur.