Page 1 of 1

Waterval safaris noord Kaap jagte

Posted: Tue Apr 17, 2018 2:40 pm
by william007
Goeie dag
Hier is so paar jagte wat plaas gevind het hier by waterval safaris.
Moet se die jaar skiet die jagters goed, ons het nog net 2 kwes diere gehad vir die jaar sover.
Kalibers wat gebruik is op die jagte is 300 win mag, 308 win, 243 , 270.
Punt wat gebruik is op jag die manne wat hulle eie patrone laai is Barmes,Nosler,Hornady,Kriek.
Skote het gewissel van 180 meter tot 410 meter.

Jagte het op die voet en bakkie plaas gevind, ons is baie dankbaar vir die wonderlike reen van bo.
Ons staan al op 500 mm vir die jaar so ver.

Ons stuur weer so paar aan soos die jagte gebeur.
groete.

Re: Waterval safaris noord Kaap jagte

Posted: Tue Apr 17, 2018 2:44 pm
by william007
Hier is nog so paar fotos.

Re: Waterval safaris noord Kaap jagte

Posted: Tue Apr 17, 2018 2:46 pm
by skollie
Jis Boetie, bly vir julle reën...... veld en diere lyk seker pragtig!

Ek tel al die slapies af soos 'n kind, sien uit om jou en die plaas weer te sien.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: Waterval safaris noord Kaap jagte

Posted: Tue Apr 17, 2018 2:48 pm
by william007
Hier is so biekie van die ander kleur diere

Re: Waterval safaris noord Kaap jagte

Posted: Tue Apr 17, 2018 2:51 pm
by william007
Nog so paar.

Re: Waterval safaris noord Kaap jagte

Posted: Tue Apr 17, 2018 2:53 pm
by william007
Hier is van die jag huis op waterval safaris
Kan 4 jagters slaap vol toegerus.

Re: Waterval safaris noord Kaap jagte

Posted: Tue Apr 17, 2018 2:55 pm
by william007
Nog so paar van die jagte en huis

Re: Waterval safaris noord Kaap jagte

Posted: Tue Apr 17, 2018 2:57 pm
by william007
Dankie Andre ons sien ook baie uit om julle weer hier te he. wereld lyk baie mooi.

Re: Waterval safaris noord Kaap jagte

Posted: Tue Apr 17, 2018 3:01 pm
by william007
Waterval safaris