Page 1 of 1

Position Finder

Posted: Wed Apr 18, 2018 8:07 am
by Rooster1089
Goeie More,

Ek is opsoek na 'n "position Finder", vir die voeljag om die kliente nommers te laat trek 1-12 en dan kyk watter pegs hulle by sit.
Soek graag een in leer, ek sukkel myself dood om een te kry.
Weet iemand dalk waar ek sal regkom?

Baie Dankie

Re: Position Finder

Posted: Wed Apr 18, 2018 8:24 am
by Carl
Rooster kontak vir Ivan by https://www.elsfineleather.com/ en verduidelik wat jy benodig. Dalk is dit iets wat hulle kan maak $$$ maar jy sal dit vir altyd hĂȘ en vir jou kinders gee.

Re: Position Finder

Posted: Thu Apr 19, 2018 8:06 am
by Rooster1089
More Carl,

Baie dankie, Ivan is besig om vir my een aanmekaar te sit, sy produkte lyk top klas.