Dag manne,
Kan enige iemand 'n taxidermis in Thabazimbi voorstel? Ons gaan in Junie daar jag, maar gaan nie geriewe hê om trofee terug te vervoer Pretoria toe nie, so wil graag sommer in Thabazimbi die werk laat doen.
Groete,
Maroela
Taxidermis - Thabazimbi
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: Taxidermis - Thabazimbi
Amara Taxidermis
087 808 5201
071 070 6315 A/H
morne@amarataxidermy.com
Tragelaphus Taxidermis (Oppad Northam toe vanaf Thabazimbi)
Kappie Eloff
076 486 5841
Ek het al werk by hul gedoen en was heel te vrede met die werk gewees
Skakel maar die mense en kry hul prys lyste
Groete
Jackie

-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Taxidermis - Thabazimbi
Dankie Jakkels 223