Vervoer van vars vleis - Noorde tot Kaap

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Vervoer van vars vleis - Noorde tot Kaap

Post by Steyr270 »

Middag manne,

Ek jag eerskomende naweek in die noorde, kom van die kaap af,

Ek wil graag self my vleis werk, kan dit nie self vervoer nie want ek vlieg op.

Hoe gemaak met die transport van vars vleis (ek is bereid om alles te ontbeen vir spasie - ek het tyd aan my kant.

Ek soek raad en hulp asseblief.
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Vervoer van vars vleis - Noorde tot Kaap

Post by J le Roux »

Die totale massa gaan n faktor wees. Oorweeg gerus die lugredery se pryse. Ek het dit al gedoen, maar was net vir n springbok.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Vervoer van vars vleis - Noorde tot Kaap

Post by Steyr270 »

Ek oorweeg 2 rooibokke, totaal ontbeen.

Doen die lugdienste vars vleis vervoer?
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Vervoer van vars vleis - Noorde tot Kaap

Post by J le Roux »

Ek het myne sommer net so in n cooler wat ek met packaging tape toegeplak het saam met bagasie laat vlieg. Jou ontbeende rooibokke gaan seker 30kg wees. Gevacuumpack, goed koud en in n stewige boks sal goed werk. Skakel hulle of kyk op hul webtuiste vir R/kg oor jou 20kg limiet.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Vervoer van vars vleis - Noorde tot Kaap

Post by Steyr270 »

Dankie, ek gaan my bes probeer!
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Vervoer van vars vleis - Noorde tot Kaap

Post by ruaanb »

ek het al snoek so saam gevlieg. 4 ure later nog kliphard gevries. pak mooi geseel in boks, vries en jy sal ok wees.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Vervoer van vars vleis - Noorde tot Kaap

Post by win270 »

Bagasieruim van pasassiersvliegtuie word ook nie warmer gemaak tydens die vlug nie. Dit is dus baie koud daar tydens die vlug.
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Vervoer van vars vleis - Noorde tot Kaap

Post by Steyr270 »

Dankie vir die goeie raad en advies.
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
Post Reply