Howa 22-250 loop
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Howa 22-250 loop
Ek het n nuwe howa 22-250 gekoop en ek het n ander loop gekoop wat ek wil opsit, stel iemand belang in die oorspronklike howa loop met geen skote deur nie?
Te veel gunne en te min geld
- Marc_21
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Wed May 23, 2012 11:36 pm
Re: Howa 22-250 loop
wat is die twist en prys?
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
- Marc_21
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Wed May 23, 2012 11:36 pm
Re: Howa 22-250 loop
As dit n 1 in 9 was :/
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 22-250 loop
Henlo, as jy nognie het nie stel ek voor dat jy die loop se twist meet 
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Howa 22-250 loop
Ek stuur 'n pm
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk