Musgrave 30-06 VERKOOP
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Musgrave 30-06 VERKOOP
Goeie dag manne,
Ek bied aan te koop my 30-06
K98 aksie met semi bull barrel (skroefdraad gesny) en Armtec kolf. Maksimum 500 skote geskiet
VERKOOP
Baie mooi ARMS okkerneut kolf wat ook op die geweer pas ingesluit!
Teleskoop nie ingesluit
Groete
Carel
Ek bied aan te koop my 30-06
K98 aksie met semi bull barrel (skroefdraad gesny) en Armtec kolf. Maksimum 500 skote geskiet
VERKOOP
Baie mooi ARMS okkerneut kolf wat ook op die geweer pas ingesluit!
Teleskoop nie ingesluit
Groete
Carel
Last edited by CarelG on Tue Jun 05, 2018 8:40 am, edited 4 times in total.
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Musgrave 30-06
Foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Musgrave 30-06
Die geweer moet n nuwe huis kry boys...praat met my...
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Musgrave 30-06
Carel as jy net van die hout kolf wil ontslae raak laat weet asb wat se prys jy in gedagte sal he.
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Musgrave 30-06
PM gestuurMonster wrote:Carel as jy net van die hout kolf wil ontslae raak laat weet asb wat se prys jy in gedagte sal he.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Musgrave 30-06
more... het monster toe kolf aleen gevat... as nie.. sou hou op n oorspronklike ben musgrawe 30 06 model 83 pas.. dan sal ek hom vat???
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Musgrave 30-06
More Naas...ek is nie seker of hy sal pas nie. Myne is n Musgrave Mod98. Hou in gedagte dat die kolf se loop kanaal gemaak is vir n semi bull barrel
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Musgrave 30-06
Baie baie mooi okkerneut kolf daai
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Musgrave 30-06
ag demit... myne is normaal... dankie vir terugvoer... sal hom dan n skip gee
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Musgrave 30-06
juis hoekom ek hom soek... oooooo mooi bly mooiSpringkudu wrote:Baie baie mooi okkerneut kolf daai
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie