Page 1 of 1

Verkoelde sleepwa

Posted: Thu May 24, 2018 5:02 pm
by emdebeer
Ek stel belang in 'n verkoelde sleepwa. Het enige iemand dalk inligting oor so iets? Verskaffer wat julle kan aanbeveel? Wat kos so iets?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Verkoelde sleepwa

Posted: Thu May 24, 2018 5:50 pm
by Grenslyn
Volg.

Re: Verkoelde sleepwa

Posted: Thu May 24, 2018 7:42 pm
by Smit@50
Soek jy na so iets ?//uploads.tapatalk-cdn.com/20180524/ee1680b0aefd942df6d5f4c717a02fc8.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Verkoelde sleepwa

Posted: Thu May 24, 2018 7:45 pm
by Rudie
Julle kan met my gesels. Ons vervaardig die trailers.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Verkoelde sleepwa

Posted: Thu May 24, 2018 8:24 pm
by emdebeer
Smit@50 wrote:Soek jy na so iets ?[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... a02fc8.jpg[/IMG]


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ja, dis wat ek in gedagte het. Rudi het laat weet hy sal my more oggend kan sê of hy my sal kan help binne 'n week. Is daardie een beskikbaar??

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Verkoelde sleepwa

Posted: Thu May 24, 2018 8:43 pm
by Smit@50
Nee ongelukkig nie het hom nou net klaargebou vir ons jag trip wat nou platgeval het.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Verkoelde sleepwa

Posted: Thu May 24, 2018 8:48 pm
by Smit@50
Wat ek eintlik wou se die wa se onderstel het ek gebou en hom na n plek toe gevat in PTA en hulle het net die box en rails binne gefit. Na dit het ek unit laat op sit . Hy is 2.4 x 1.2 x 1.7 en het n 9000 btu eenheid op.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Verkoelde sleepwa

Posted: Fri May 25, 2018 6:34 am
by Carlc
More Rudi,
Wat is you kontak besonderhede. Ek sal ook graag meer inligting oor so sleepwa wil he. Jy Jan my whatsup op 0agt266twee8nul2sewe.
Groete

Re: Verkoelde sleepwa

Posted: Fri May 25, 2018 8:09 am
by Grenslyn
Môre Rudie

Ek sal ook graag met jou wil gesels. Kontak my asseblief of stuur 'n WhatsApp na 084 triple 5 8144.

Re: Verkoelde sleepwa

Posted: Fri May 25, 2018 9:28 am
by Hugo
Ons fabriek is in Pta en ons bou isowall containers asook custom trailors soos jy hom soek.

Enige spec,

As jy n koste soek stuur vir my n email by hugof99@gmail.com