Page 1 of 1

Namibia

Posted: Wed May 30, 2018 12:03 pm
by seekoegat
Middag

As 'n persoon van Namibia 'n geweer by my wil koop hoe werk die lisensie proses sodat ek die geweer van my naam af kan kry? Moet daar in en uitvoer permitte gereel word? Dankie.

Re: Namibia

Posted: Wed May 30, 2018 1:01 pm
by FHM
Seekoegat,
dit gaan veiliger wees om self die polisie te skakel en te hoor wat is die kort en lank hiermee.

POLICE PUBLIC RELATIONS & LIAISON
(+264)(61) 230410
Of skakel polisie HK direk en vra vir vuurwapen lisensiering afdeling
(+264) (61) 2093111

Re: Namibia

Posted: Wed May 30, 2018 1:06 pm
by Flip Nel
seekoegat wrote:Middag

As 'n persoon van Namibia 'n geweer by my wil koop hoe werk die lisensie proses sodat ek die geweer van my naam af kan kry? Moet daar in en uitvoer permitte gereel word? Dankie.
Dit is baie drama, hy moet eers hier aansoek doen, saam met die aansoek moet hy 3 waardebepalings doen want hy moet vat op die gewere betaal, dan moet hy invoer permit in Namibia kry, dan moet hy 'n uitvoer permit kry van SA, dit gaan lank vat, hy sal rerig graag daai geweer wil he om dit te doen, hy kan natuur ook een van die geweerwinkels vra om te help maar dit gaan die kostes nog opjaag.

Re: Namibia

Posted: Thu May 31, 2018 5:16 am
by seekoegat
Baie dankie vir die raad em inligting.