Page 1 of 1

So paar jagte waterval safaris

Posted: Mon Jun 04, 2018 5:50 pm
by william007
Hier is van so paar jagte van die week. Hier op waterval safaris. Die manne het so biekie die Howa 6.5 Creedmore kom uit toets.
Hulle het baie goed gedoen van die skote was oor die 300 meter.

Re: So paar jagte waterval safaris

Posted: Mon Jun 04, 2018 5:52 pm
by william007
Hier is nog so paar van die ander jagte die week.
Die manne het met 300 win mag geskiet.

Re: So paar jagte waterval safaris

Posted: Mon Jun 04, 2018 5:54 pm
by william007
Hier is nog so iets

Re: So paar jagte waterval safaris

Posted: Mon Jun 04, 2018 7:47 pm
by Tikka_25-06
Shoe mooi bokke!

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk