Page 1 of 1
Verskil tussen 'n Puku en 'n Letchwe
Posted: Thu Jun 07, 2018 7:18 am
by JohanvB
Môre
Wat is die verskil tussen die twee bokke, het gaan google, lyk ma dieselfde of hoe?
Re: Verskil tussen 'n Puku en 'n Letchwe
Posted: Thu Jun 07, 2018 7:24 am
by DWB
Lechwe se horings heelwat langer. Kleure kan ook verskil
Dink amper Puku kom net in Zambie voor
Re: Verskil tussen 'n Puku en 'n Letchwe
Posted: Thu Jun 07, 2018 7:50 am
by heywillie
DWB wrote:Lechwe se horings heelwat langer. Kleure kan ook verskil
Dink amper Puku kom net in Zambie voor
Ek het puku in Chobe gesien. Kry hulle in Okovango Delta ook.
https://en.wikipedia.org/wiki/Puku
https://en.wikipedia.org/wiki/Lechwe
Re: Verskil tussen 'n Puku en 'n Letchwe
Posted: Thu Jun 07, 2018 9:18 am
by SakoTrippel2
'n Ander kenmerk van 'n Puku, maar mens moet mooi kyk, is dit lyk asof sy voor bene korter is as agter. Hy staan so half voor oor.
Re: Verskil tussen 'n Puku en 'n Letchwe
Posted: Thu Jun 07, 2018 10:21 am
by Frederik
Gaan kyk weer fotos maak seker die fotos word reg gemerk maar kort manier om die verskil te sien Puku lyk soos rooibok en Lechwe meer soos waterbok.
Jy gaan baie makliker puku en rooibok vewar as dieselfde op afstand as puku teen lechwe.