Page 1 of 1
Groot Vark
Posted: Thu Oct 06, 2011 10:23 am
by Hunter xxx
Ek het net die photo gekry is hierdie vark regrig so groot.
Nicolas de Souza net hierdie reuse vlakvark eiehandig met sy 308 op die plaas, Steenbokpan, naby Thabazimbi platgetrek. Die knewel het 132 kg geweeg.
Re: Groot Vark
Posted: Thu Oct 06, 2011 10:28 am
by Gerhard
Hunter xxx wrote:
Ek het net die photo gekry is hierdie vark regrig so groot.
Nicolas de Souza net hierdie reuse vlakvark eiehandig met sy 308 op die plaas, Steenbokpan, naby Thabazimbi platgetrek.
Die knewel het 132 kg geweeg.
Nie maklik nie...
Re: Groot Vark
Posted: Thu Oct 06, 2011 10:33 am
by SV MAD (Henk)
nee wat, ek dink iemand het weer lekker met photoshop gespeel
Re: Groot Vark
Posted: Thu Oct 06, 2011 10:38 am
by G-force
Daai ou sit seker 5m terug van die varkie af.
Re: Groot Vark
Posted: Fri Oct 07, 2011 9:14 am
by BLOUVALKIE
hallo oom g-force
daai varkie lyk mooi maar is hy regtig so groot en die ou so klein
groete
BLOUVALKIE
Re: Groot Vark
Posted: Fri Oct 07, 2011 10:57 am
by G-force
BLOUVALKIE wrote:
hallo oom g-force
daai varkie lyk mooi maar is hy regtig so groot en die ou so klein
groete
BLOUVALKIE
Hi Bloubulletjie
Nee jong daai ou ken kamera trieks dis al.
Re: Groot Vark
Posted: Fri Oct 07, 2011 11:03 am
by Nuweseun
Nee jong, vandag is enige ding moontlik met 'n kamera en 'n rekenaar!
As jy so agter hom wil sit vir die foto, plaas maar die geweer voor teen hom, dan is daar 'n goeie verwysing en kan almal sien hoe groot jou trofee rerig is en sal niemand wonder of jou prag foto, gedokter is of nie....
Re: Groot Vark
Posted: Fri Oct 07, 2011 12:47 pm
by G-force
Kyk nou die varke.Die twee wat my vrou geskiet het is "standard issue" varke.Nie monsters nie maar ook nie varkies nie.
Nou my goeie pel Hennie se vrou het die dag ook n vark geskiet...eintlik n "godzilla issue" vark.
Die foto binne die koelkas is die groot vark langs een effens kleiner as my vrou se varke.
Die groot vark het 83KG uitgeslag met net sy binnegoed uit.Hy is die onderste foto.
[img width=360 height=480]
http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics428.jpg[/img]
[img width=560 height=372]
http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics469.jpg[/img]
[img width=560 height=372]
http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics470.jpg[/img]
[img width=560 height=373]
http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... G_9930.jpg[/img]
Re: Groot Vark
Posted: Fri Oct 07, 2011 1:00 pm
by Vosman
G-force.
As ek jy is maak ek nie my vrou kwaad nie!!

Watse kaliber is daai Ruger op die foto? 'n vriend van my het presies so een in die 300WM, ook reflex KD en die pakket is mooi!
Waar is die varke geskiet?
Re: Groot Vark
Posted: Fri Oct 07, 2011 1:04 pm
by G-force
Vosman wrote:
G-force.
As ek jy is maak ek nie my vrou kwaad nie!!

Watse kaliber is daai Ruger op die foto? 'n vriend van my het presies so een in die 300WM, ook reflex KD en die pakket is mooi!
Waar is die varke geskiet?
Vosman Ja sy gooi n lood mooi reguit,selfs uit haar handwapen uit.
Die Ruger is n .223.Dis n vriend s'n.Die vrou met die groot vark se man.
Varke is op Dendron geskiet.