Page 1 of 1

GOSA Onderhandling met SAPS oor lisensies wat verval/het

Posted: Wed Jun 27, 2018 2:20 pm
by knipmes
GOSA het Maandag n vergadering met die regsverteenwoordigers van die SAPS gehad en n memo met voorstelle oorhandig en bespreek Ek is seker dit sal op GOSA se webtuiste wees Ek het dit op Gunsite se webwerf gelees Hoop dit sal ernstig opgeneem word