Page 1 of 1
Duiwe naby Gauteng
Posted: Tue Jul 31, 2018 1:54 pm
by Rooster1089
Hallo Almal,
Is daar dalk iemand wat weet waar daar nog lekker duiwe vlieg naby aan Gauteng rond?
Ons is so 3 wat graar vir 'n dag of 2 sal wil duiwe skiet.
Baie Dankie
Re: Duiwe naby Gauteng
Posted: Tue Jul 31, 2018 2:04 pm
by Forester
Hoekom sluit jy nie by SA Wingshooters aan nie? Hulle het nice duiwe shoots vir lede naby Gauteng.
Re: Duiwe naby Gauteng
Posted: Tue Jul 31, 2018 2:33 pm
by Frederik
Forester wrote:Hoekom sluit jy nie by SA Wingshooters aan nie? Hulle het nice duiwe shoots vir lede naby Gauteng.
Presies my vriend gaan skiet amper elke naweek met die reelings wat hulle tref.
Re: Duiwe naby Gauteng
Posted: Tue Jul 31, 2018 3:10 pm
by Rudi Fischer
Sal binne die volgende maand weer begin skiet by die voerkraal, Maar dink dis n bietjie ver van jou af
Re: Duiwe naby Gauteng
Posted: Wed Aug 01, 2018 9:26 am
by Rooster1089
Rudi, waar in die land bevind jy jouself?
Ek is ook opsoek na duiwe in Naboomspruit as iemand dalk weet?? Groot asb?