Page 1 of 1

Vuurwapen Lisensie Kaarte

Posted: Wed Aug 08, 2018 11:08 pm
by PierrieT
Naand mense,

Ek het 2 lisensies aansoeke wat reeds laas jaar November goedgekeur is.

Sederdien wag ek vir die kaartjies en al wat die CFR en DFO vir my kan se is dat dit by printing is.

Kan enige iemand my raad gee of daar enige wetlike aspek is hoe ek die kan verder neem? Om ‘n maand of 2 te wat is iets maar ons trek nou al by 9 maande.

Groete

Re: Vuurwapen Lisensie Kaarte

Posted: Thu Aug 09, 2018 7:27 am
by Rudie
As jy al 9 maande wag dink ek dat sal vinniger gaan om vir 'n reprint aansoek te doen. Daar was 'n tydperk waar die kaartjies agter geraak het, maar ons begin nou weer so 3 weke na goedkeuring die kaartjies te sien.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Vuurwapen Lisensie Kaarte

Posted: Thu Aug 09, 2018 6:06 pm
by PierrieT
Dankie Rudie. Ek gaan volgende week weer my DFO sien. As hulle steeds nie daar is nie sal ek jou raad volg.

Snaaks maar ek het 4 aansoeke gelyktydig ingedien. 2 kasrtjies reeds gekry maar die ander 2 is skoonveld.

Groete