Page 1 of 1

Ou kruit Somchem Lot 188

Posted: Thu Aug 23, 2018 9:06 am
by william007
Goeie more
Ek soek gou julle manne se hulp.
Ek het nog somchem kruit geseelde blik S365 lot 188 ek wil weet kan mens dit gebruik , en dan wat is die verbranding op daai kruit.

Agter op staan sy sticker 188 0897

Sal graag wil hoor wat julle se.
baie dankie.

Re: Ou kruit Somchem Lot 188

Posted: Thu Aug 23, 2018 10:34 am
by Fanta300
Lyk soos 1997. Is maar 20 jaar oud. Behoort nog goed te werk

Begin maar by minimum lading en meet spoed

Re: Ou kruit Somchem Lot 188

Posted: Thu Aug 23, 2018 10:37 am
by tripodmvr
Ek skiet met S321 wat ouer as 30 jaar is en is op standaard met goeie akkuraatheid. Volg Fantie se raad. Met spoed en lading kan QL begin om raad te gee.

Re: Ou kruit Somchem Lot 188

Posted: Fri Aug 24, 2018 9:58 am
by william007
Baie dankie vir die trug voer.
Wardeer. Ek gaan versekker so maak .
groete.

Re: Ou kruit Somchem Lot 188

Posted: Fri Aug 24, 2018 10:01 am
by win270
Wat is die geheim met die korrekte stoor van die dryfmiddel dat dit na soveel jare nog goed sal werk?

Re: Ou kruit Somchem Lot 188

Posted: Fri Aug 24, 2018 10:28 am
by tripodmvr
Redelike stabiele temperatuur en lae vog sodat blik nie roes.