Page 1 of 1

Zululand gong shoot Februarie2019

Posted: Tue Mar 05, 2019 9:12 am
by Nico Harris

Re: Zululand gong shoot Februarie2019

Posted: Tue Mar 05, 2019 9:31 am
by Arnold
Daai Tikka loop mooi! Lyk na 'n lekker dag :)

Re: Zululand gong shoot Februarie2019

Posted: Tue Mar 05, 2019 10:06 am
by BeesBreet
Arnold wrote:Daai Tikka loop mooi! Lyk na 'n lekker dag :)
Kyk bietjie hoeveel Tikkas in daai video

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Zululand gong shoot Februarie2019

Posted: Tue Mar 05, 2019 10:15 am
by Ben
Ja kyk mens kan nie met daai Tikka's stry nie. Hulle maak n goeie argument!

Re: Zululand gong shoot Februarie2019

Posted: Tue Mar 05, 2019 11:25 am
by Ammion
Goeie video - lyk baie lekker!

Re: Zululand gong shoot Februarie2019

Posted: Tue Mar 05, 2019 11:39 am
by Arnold
BeesBreet wrote:
Arnold wrote:Daai Tikka loop mooi! Lyk na 'n lekker dag :)
Kyk bietjie hoeveel Tikkas in daai video

Sent from my iPhone using Tapatalk
Lyk na amper gelyke getal Howa en Tikkas met 'n Sako en Barnard ook in die mix :)

Re: Zululand gong shoot Februarie2019

Posted: Wed Mar 06, 2019 9:05 am
by Drenalinjunkie
Arnold wrote:
BeesBreet wrote:
Arnold wrote:Daai Tikka loop mooi! Lyk na 'n lekker dag :)
Kyk bietjie hoeveel Tikkas in daai video

Sent from my iPhone using Tapatalk
Lyk na amper gelyke getal Howa en Tikkas met 'n Sako en Barnard ook in die mix :)
Daai Sako is binnerkort n vlermuis! ;-)