Page 1 of 1

Long Range Hunting kursus - Philippolis 23-25 Junie 2019

Posted: Thu Apr 18, 2019 10:09 pm
by jaracal
Ons bied weer hierdie jaar 'n 3 x dae "Long Range Shooting School" deur Darrell Holland van Oregon USA te Phillipolis. Die koste verbonde is R5500-00 per persoon verblyf en etes ingesluit.
Die vorige kursus was ongelooflik om by te woon en dit verhoog jou selfvertroue en suksesse om oor langer afstande raak te skiet.

Kontak my gerus op whats app 0824944060, epos by hein@jaracal.com of plaas jou naam hier op die lys.
Groete
Heinrich

Re: Long Range Hunting kursus - Philippolis 23-25 Junie 2019

Posted: Thu Apr 18, 2019 10:38 pm
by JJV
Hallo
Wil net graag hoor wat cover die kurses alles, herlaai, teorie en prakties, of net prakties? Hoe ver gaan +~ geskiet word? JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Long Range Hunting kursus - Philippolis 23-25 Junie 2019

Posted: Thu Apr 18, 2019 10:45 pm
by jaracal
Ons het 'n baan hier uitgesit tot 1000m.
Die kursus hanteer alle aspekte van Lang afstand skiet waaronder ballistiek, toerusting, lees van wind, "mirrage" ens. Daar is prakties en teoreties. Jy kry ook 'n ballistiese program wat ingesluit is by die kursus.
Jy "true" jou trajek, spoed van projektiel met die program en chronoghraph met 'n praktiese toets.
Wat goed was om te sien is hoe ouens wat nog nooit verder as 300m geskiet het nie, konstant die kol tref op 800m.
Groete

Re: Long Range Hunting kursus - Philippolis 23-25 Junie 2019

Posted: Thu Apr 18, 2019 11:07 pm
by JJV
Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Long Range Hunting kursus - Philippolis 23-25 Junie 2019

Posted: Tue May 07, 2019 1:25 pm
by jaracal
Vir die manne wat bywoon:
Bring 200-250 rondtes ammo
Geweer met scope
kort Bipod
Skietmat as jy het
windmeter as jy het
spottingscope as jy het.
Ons het nog beperkte plek beskikbaar, laat weet indien daar nog ouens is wat belang stel.
Groete
Heinrich