Page 1 of 1
Bou jou eie roker
Posted: Mon May 06, 2019 5:50 pm
by JJV
Kom ons praat gou rokers, almal kan nie R10k vir ‘n roker betaal nie, so hier is eenvoudige een van ‘n staaldrom. Dit staan bekend as ‘n Ugly Drum Smoker of UDS, daar is baie planne op google, veral popular mechanics se UDS planne is goed. Hy is bietjie tricky om te beheer, en ek kort nog baie oefening hierdie winter.
Sal later paar fotos post.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Bou jou eie roker
Posted: Mon May 06, 2019 5:51 pm
by JJV
Re: Bou jou eie roker
Posted: Mon May 06, 2019 5:52 pm
by JJV
Re: Bou jou eie roker
Posted: Mon May 06, 2019 5:53 pm
by JJV
Re: Bou jou eie roker
Posted: Mon May 06, 2019 7:29 pm
by Johan308
Dit lyk of daai drom van jou werk! Ek is nog besig om myne te bou, ek moet nog net al die staalwerk doen dan kan ek hom toets.[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201905 ... f6a020.jpg[/IMG]
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: Bou jou eie roker
Posted: Mon May 06, 2019 8:09 pm
by Carl
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190506/09ff1982c501410b38fb3b490e232d40.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190506/f69210094ff0ada11552676430901730.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190506/75a1a30b81e61de387ea7ba57e3d918c.jpg