Page 1 of 1

Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 8:56 am
by Vaalboer
Hi

Wonder of enige van julle ‘n paar idees het rondom teleskope met ‘n tactical recticle... Ek hou van die Leopold VX3i LRP.. maar ken nie die ander make... ek sien Vortex Viper kom orals op maar wonder oor kwaliteit... hoor graag?!?

Groete

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 9:02 am
by Plaashaas
Gaan kyk bietjie op youtube hoe Piet Skiet die vortex toets. Selfs by die bakkie se ruit uit gooi teen 80km/h. Jy kan gerus Vortex koop.

https://www.youtube.com/watch?v=jBCckBFMgNY

https://www.youtube.com/watch?v=ffIjAt1rqqw

https://www.youtube.com/watch?v=bOdZZEF5rb8

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 9:03 am
by PWV
Steek vas by die Leupold. Dit gaan jou baie tyd spaar.

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 9:04 am
by velti.botha
Hi Vaalboer

Ek is in dieselfde boot as jy. Het ook daai 2 oorweeg, maar nadat ek albei vergelyk het, het ek besluit om vir die PST te gaan. Vir my oog is sy glas beter en sy turrets stel definetief meet positief as die LRP. Kwaliteit hoef jy Gladnie oor te bekommer!

Groetnis

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 9:36 am
by Capt. Yoda
velti.botha wrote:Hi Vaalboer

Ek is in dieselfde boot as jy. Het ook daai 2 oorweeg, maar nadat ek albei vergelyk het, het ek besluit om vir die PST te gaan. Vir my oog is sy glas beter en sy turrets stel definetief meet positief as die LRP. Kwaliteit hoef jy Gladnie oor te bekommer!

Groetnis

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

en volgens youtube kan jy bokke uit die bakkie uit met hom dood gooi sou jy in Nam uit ammo uit hardloop

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 9:40 am
by LUAN
Wat is tactical?

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 9:51 am
by Arnold
In daardie prysklas sou ek definitief nie verder as die Vortex PST Gen II kyk nie. Die ouer Leupold MK4 wat ek het se glas is ook baie mooi maar die LRP se turrets staan my nie aan nie.

Ek was nooit 'n groot Vortex fan boy nie maar die Razor HD II (wat ek het) en PST Gen II is regtig waarde vir geld. Die vorige PST (Gen I) was nie so great vir my nie en dan sou ek eerder 'n Sightron aanbeveel.
In die Razor HD Gen II se prysklas is daar ander opsies wat goed presteer (nie Nightforce nie) en effens goedkoper is daar die Delta Stryker.

Jy kan dalk ook loer na die Bushnell DMR II reeks teleskope maar hulle FoV is minder as die PST Gen II.

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 9:53 am
by Arnold
LUAN wrote:Wat is tactical?
Dit is iets wat jy as soekfrase in google gebruik. Direk vertaal beteken dit: duurder as die res.

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 9:57 am
by tau

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 10:03 am
by PWV
Arnold wrote:
LUAN wrote:Wat is tactical?
Dit is iets wat jy as soekfrase in google gebruik. Direk vertaal beteken dit: duurder as die res.
'n Geleerde man se antwoord! ;)

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 10:06 am
by LUAN
Of ek moes eintlik vra wat maak n reticle tactical?

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 10:13 am
by Supacow
Lekker Tau
Paar raak beskrywings in daai vid!

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 10:53 am
by Gerhardu

Ou Matt knows Best!

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 10:58 am
by Capt. Yoda
Gerhardu wrote:

Ou Matt knows Best!

en Noelle is best

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 11:03 am
by Gerhardu
Capt. Oblivious wrote:
Gerhardu wrote:

Ou Matt knows Best!

en Noelle is best
Hoe dan nou anders. My swak hart!

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Re: Tactical recticle teleskoop +- R 20k

Posted: Mon May 13, 2019 11:28 am
by Ranger
Have a look at the Bushnell Elite Tactical range. I chose one over the Vortex Viper Gen2.