Page 1 of 1

Invoer van Chassis

Posted: Fri May 17, 2019 10:46 pm
by SNYMAN11
Naand Manne,

Ek wil vir my dalk n chassis invoer van Kanada af direk van die vervaardiger en die invoer sluit shipping in. Gaan ek nog import taxes ook moet betaal as dit hier land of nie? En indien wel hoeveel?

Hoor graag van julle

Re: Invoer van Chassis

Posted: Fri May 17, 2019 11:25 pm
by jankraay
Van wie af is dit? Jy gaan verseker taxes moet betaal voor jy die pakkie kam gaan afhaal.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Invoer van Chassis

Posted: Sat May 18, 2019 6:16 am
by Gbyleveldt
Jy gaan verseker VAT en Clearance charges betaal. Faktor in 20% bo-op die prys wat jy betaal het (shipping ingrsluit) om veilig te wees.

Of, vir n klein bietjie meer kan jy die lokale invoerder ondersteun.

Re: Invoer van Chassis

Posted: Sat May 18, 2019 6:42 am
by SNYMAN11
Ok nee dan los ek dit eerder. Sal eerder lokaal kyk en is seker ook minder moeite.

Re: Invoer van Chassis

Posted: Sat May 18, 2019 2:20 pm
by JPS
15% Vat en 15% invoerbelasting is algemeen vir dit

Re: Invoer van Chassis

Posted: Sat May 18, 2019 7:40 pm
by Vleisie
Het so ruk terug sonbril lense laat inkom want niemand hier kon my help nie. Invoer het so gewerk. 15% vat is op die koop prys aangebring en bo op daardie totaal is nog 20% invoerbelasting gehef, daardie lense werk my toe amper die prys van ñ nuwe bril uit.
Toe raak hulle nog weg in die pos ook, niemand kan my sê waar hulle is nie, kam nerens op die sisteem opgespoor word nie.
Dus het ek al daardie geld betaal vir geen lense, het wel my aankop kostes terug gekry vanaf die verkopers. Omdat hulle waarborg binne 20 werksdae internasionaal sal jy jou pakkie ontvang.

Re: Invoer van Chassis

Posted: Sun May 19, 2019 8:37 am
by Harambe
En dan wonder hulle waarom mense vir hul vriende in die buiteland vra om vir hulle "geskenke" te stuur.