Page 1 of 1

Opsoek na Voel Jag in Vrystaat (Bloemfontein Omgewing)

Posted: Mon May 20, 2019 3:39 pm
by Dezman
Ek is gevra deur die ou manne (bestuur) by die werk om te help soek vir 'n plek waar hul kan gaan voel jag.

Dit sal vir 6 gewere wees en kan vir 'n dag of twee wees as 'n werks wegbreuk saam. Dit kan enige tyd wees.

As iemand kan help, of in die regte rigting in stuur sal dit help. Alternatiewe voorstelle welkom.

Groete.

Re: Opsoek na Voel Jag in Vrystaat (Bloemfontein Omgewing)

Posted: Wed May 22, 2019 6:57 am
by obasch
Kontak vir Leslie van der Merwe - nulagttwee 577 3365