Page 1 of 1
Olie
Posted: Tue Nov 08, 2011 7:41 pm
by Tim - Karoo
Ek het maar lanklaas 'n jakkels of 'n kat geskiet. Anderdag kry ek toe 'n geleentheid (lees voorreg) om een van die te skiet...
[img width=560 height=420]
http://a4.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos- ... 2323_n.jpg[/img]
Re: Olie
Posted: Tue Nov 08, 2011 9:33 pm
by iceman1982
Hey Tim,
Welkom aan die forum, vertel n bietjie meer!
Groete,
Re: Olie
Posted: Tue Nov 08, 2011 10:05 pm
by BOKRAM
Mooi NDOVU !!!
Re: Olie
Posted: Tue Nov 08, 2011 11:41 pm
by Geno
Netjies Tim!
Baie geluk man! Vertel bietjie van die jag.
Re: Olie
Posted: Wed Nov 09, 2011 1:38 pm
by FE
Maak die manne net trofee van 'n olifant of eet hulle ook die vleis? Net gewonder.
Re: Olie
Posted: Wed Nov 09, 2011 9:22 pm
by BOKRAM
Locals like hom net soos KFC !
