Page 1 of 1

Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Tue Jun 04, 2019 2:44 pm
by Duif
Goeie dag almal.

Die laaste paar jaar gee ek my wildskarkaste by Meat World Alberton in om dit vir my te verwerk en ek het nog nooit enige probleme ondervind nie. Wil maar net uitvind miskien is hier rondom Alberton slaghuise wat baie goed is met die verwerking van wildsvleis. Ek laat my karkaste maar altyd in die gewone snitte opsny, wors, tjops, steak, mins en dan ook maar so bietjie biltong en droewors.

Baie dankie

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Tue Jun 04, 2019 3:17 pm
by Antonie
Hallo Duif,

Ek het jou n mail gestuur.

Cheers.

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Tue Jun 04, 2019 7:12 pm
by Duif
Hi Antonie,

Ek het geen mail gekry nie.

Groete

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 7:10 am
by Antonie
Hallo Duif,

Ek gee my vleis in by Willie se slaghuis in Alb-Noord.

Bewerk die biltong en droeewors baie goed.

Hy het blykbaar Shoprite se boerewors kompetisie al gewen met sy gewone
boere wors.

Net n waarskuwing hy is taamlik duur en ek het laas keer so biedjie met hom
n uitval gehad oor sy pryse.

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 7:32 am
by Duif
Dankie Antonie,

Ja ek ken hom, sy biltong is baie goed maar hy is bietjie duur. Die ander probleem weet nie of dit nog so is nie, ek moes my eie vleis aflaai, met die klein bokke is dit nie 'n probleem nie, maar met 'n blouwildebees het bietjie maar gesukkel.

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 8:05 am
by Rudiejacobs
Hi.

As jy bietjie wil ry, is Karee slaghuis in Kempton park, Eland slaghuis in Boksburg puik.

Ook so effens aan die duurder kant, maar goed die moeite werd.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 9:12 am
by Duif
Dankie Rudie,

Ej het al gehoor van Karee slaghuis, sal hulle miskien bietjie op die proef stel. Ek is nie so mal oor Eland slaghuis nie.

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 9:36 am
by sako 30-06
Duif wrote:Dankie Rudie,

Ej het al gehoor van Karee slaghuis, sal hulle miskien bietjie op die proef stel. Ek is nie so mal oor Eland slaghuis nie.
Die eienaars van Karee en Eland slaghuise is broers.
Ek self hou maar verby. ;D

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 9:40 am
by Antonie
Ek wil netso biedjie hoor en jammer as ek nou die post "hi-jack" maar wat is n goeie of regte prys om te betaal vir bewerking.

Ek soek waarde vir geld. Nie cheap nie ook nie duur nie. Ek wil net weet ek is nie bed@nnerd nie?

Die een slagter charge my R26/kg en die ander R33/kg en ek kan regtig nie die verskil in smaak proe nie?

Dis nou labour en "materiaal" ingesluit.

Ek luister graag...

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 9:43 am
by Duif
Antonie wrote:Ek wil netso biedjie hoor en jammer as ek nou die post "hi-jack" maar wat is n goeie of regte prys om te betaal vir bewerking.

Ek soek waarde vir geld. Nie cheap nie ook nie duur nie. Ek wil net weet ek is nie bed@nnerd nie?

Die een slagter charge my R26/kg en die ander R33/kg en ek kan regtig nie die verskil in smaak proe nie?

Dis nou labour en "materiaal" ingesluit.

Ek luister graag...
Goeie vraag sal ook graag wil weet???????

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 9:45 am
by Duif
sako 30-06 wrote:
Duif wrote:Dankie Rudie,

Ej het al gehoor van Karee slaghuis, sal hulle miskien bietjie op die proef stel. Ek is nie so mal oor Eland slaghuis nie.
Die eienaars van Karee en Eland slaghuise is broers.
Ek self hou maar verby. ;D
Dankie "Sako30-06", dan gaan ek maar verby hou, ek sien jy is van Boksburg, wie doen jou vleis as ek mag vrae?

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 9:49 am
by sako 30-06
Duif wrote:
sako 30-06 wrote:
Duif wrote:Dankie Rudie,

Ej het al gehoor van Karee slaghuis, sal hulle miskien bietjie op die proef stel. Ek is nie so mal oor Eland slaghuis nie.
Die eienaars van Karee en Eland slaghuise is broers.
Ek self hou maar verby. ;D
Dankie "Sako30-06", dan gaan ek maar verby hou, ek sien jy is van Boksburg, wie doen jou vleis as ek mag vrae?
Ek doen al vir so 5 jaar my vleis by n klein slaghuisie in Northmead Benoni.
Nog net goeie diens gekry en ek kry al my vleis weer terug ;D
Ek stuur vir jou n PM met die nommer.

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 10:02 am
by Duif
sako 30-06 wrote: Ek doen al vir so 5 jaar my vleis by n klein slaghuisie in Northmead Benoni.
Nog net goeie diens gekry en ek kry al my vleis weer terug ;D
Ek stuur vir jou n PM met die nommer.
Dankie kyk uit vir die PM

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 10:34 am
by ruaanb
Ek betaal hier in die Kaap R7.50 per kg karkas ingeweeg en dan kom die res by.

Die eland wat ek onlangs laat bewerk het daar het uitgewerk op R1700 vir verwerking.
50kg Maalvleis
20kg Nat biltong
15kg Nat wors
5kg Nat wors.
omtrent 14kg se Steaks
Biltong is gedroog deur slagter.

Steaks is heel gevacuum en toe het ek dit verouder vir 'n week. Dit toe laat opsny daar toe ek biltong gaan optel en weer gevacuum pack.
Biltong is gekerf en toe in 500gr pakkies gevacuum pack.
Maalvleis is verpak in 500gr pakkies.
Bene gesorteer en verpak in 2kg pakke. Dit vergemaklik die afkook baie.

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 11:03 am
by sako 30-06
ruaanb wrote:Ek betaal hier in die Kaap R7.50 per kg karkas ingeweeg en dan kom die res by.

Ruan wat het daai Eland geweeg?

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 11:07 am
by Antonie
Presies wat ek gedink het...

My Swartwildebees wat 80kg geweeg het se bewerking was R2650. En ek het R3000 vir die bees betaal.

Daar was net biltong, droeewors, braaiwors en skenkels gesny uit die bok.

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 11:09 am
by ruaanb
sako 30-06 wrote:
ruaanb wrote:Ek betaal hier in die Kaap R7.50 per kg karkas ingeweeg en dan kom die res by.

Die eland wat ek onlangs laat bewerk het daar het uitgewerk op R1700 vir verwerking.
50kg Maalvleis
20kg Nat biltong
15kg Nat wors
5kg Nat wors.
omtrent 14kg se Steaks
Biltong is gedroog deur slagter.

Steaks is heel gevacuum en toe het ek dit verouder vir 'n week. Dit toe laat opsny daar toe ek biltong gaan optel en weer gevacuum pack.
Biltong is gekerf en toe in 500gr pakkies gevacuum pack.
Maalvleis is verpak in 500gr pakkies.
Bene gesorteer en verpak in 2kg pakke. Dit vergemaklik die afkook baie.
Ruan wat het daai Eland geweeg?
145kg - die 5kg wors is eintlik 5kg Ghoulash.

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 11:29 am
by sako 30-06
ruaanb wrote:

Eland bly maar vir my die beste vleis. Gaan self volgende naweek n Eland jag.

Ons betaal vir verwerking so tussen R20 en R25/kg karkas gewig.
Vlakvark is natuurlik duurder.

Posted: Wed Jun 05, 2019 11:49 am
by JacquesT (Stompe)
Dankie "Sako30-06", dan gaan ek maar verby hou, ek sien jy is van Boksburg, wie doen jou vleis as ek mag vrae?[/quote]
Ek doen al vir so 5 jaar my vleis by n klein slaghuisie in Northmead Benoni.
Nog net goeie diens gekry en ek kry al my vleis weer terug ;D
Ek stuur vir jou n PM met die nommer.[/quote]

Hi Tienie,

Is dit Martin wat jou vleis doen?

Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton

Posted: Wed Jun 05, 2019 11:55 am
by sako 30-06
JacquesT (Stompe) wrote:Dankie "Sako30-06", dan gaan ek maar verby hou, ek sien jy is van Boksburg, wie doen jou vleis as ek mag vrae?
Hi Jacques

Die man se naam is Kobus.