Page 1 of 1

6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 11:12 am
by John Mulder
More manne.Kan iemand my help met die minimum en maximum ladings vir n 6.5mm creedmoor vir Hornady 143gr ELD-X punte.Ek gebruik s365 en CCI 450 small rifle primers.Lapua doppe.
Dankie
John

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 12:19 pm
by tripodmvr

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 4:40 pm
by John Mulder
Baie dankie, ek sien Somchem gee nie ladings aan vir die 143gr ELD-X punte nie.Ek het n lading ontwikkeling gedoen van 39gr tot 41.5 gr s365.Toe vat ek 39.9gr 2612v/s en
41.2gr 2683v/s
41.5gr 2702v/s
41.6gr 2723v/s
41.8gr 2756v/s
Ek gebruik lapua doppe
CCI 450 small rifle primers
143gr ELD-X punte
COL is 73.03mm
Howa 1500 , 24duim loop, 1 in 8 twist
Dop volume is 4.45 gram
Maar ek kry nie mooi groeperings nie.Ek het tot die geweer in n gunvice wat ek gemaak het gesit om seker te maak dis nie ek nie.Jy het nie dalk vir my raad of n lading nie.Ek het 2 volle dae op die skietbaan en n hele pak patrone al uitgeskiet.
En dit vreet aan n ou.
Dankie

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 5:50 pm
by tripodmvr
Met watter apparaat het jy die spoed gemeet? As dit 'n gewone chrony was hoe vêr was dit van die loop se punt. Jy het nie 'n knaldemper op gehad nie?
Met die TPL van 73,03mm, watter sprong is daar na die lande?

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 6:53 pm
by Diesel Dog
John Mulder wrote:Baie dankie, ek sien Somchem gee nie ladings aan vir die 143gr ELD-X punte nie.Ek het n lading ontwikkeling gedoen van 39gr tot 41.5 gr s365.Toe vat ek 39.9gr 2612v/s en
41.2gr 2683v/s
41.5gr 2702v/s
41.6gr 2723v/s
41.8gr 2756v/s
Ek gebruik lapua doppe
CCI 450 small rifle primers
143gr ELD-X punte
COL is 73.03mm
Howa 1500 , 24duim loop, 1 in 8 twist
Dop volume is 4.45 gram
Maar ek kry nie mooi groeperings nie.Ek het tot die geweer in n gunvice wat ek gemaak het gesit om seker te maak dis nie ek nie.Jy het nie dalk vir my raad of n lading nie.Ek het 2 volle dae op die skietbaan en n hele pak patrone al uitgeskiet.
En dit vreet aan n ou.
Dankie
Het die geweer nog sy oorspronklike rubberkolf op? Indien wel ,"I rest my case"

DD

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 7:43 pm
by John Mulder
Askies Tripod ek sien nou eers die boodskap.Ek het n gewone Chrony gebruik so +- 4 meter voor die loop.Geen silenser, en die patroon is 1mm vanaf die lande.

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 7:45 pm
by John Mulder
Ek het die geweer gekoop met n berserk kolf.Moes die kolf self aansit toe ek by die huis kom.

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 7:47 pm
by John Mulder
Diesel dog .Ek het n swart rubber berserk kolf opgesit.

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 7:58 pm
by Diesel Dog
John Mulder wrote:Diesel dog .Ek het n swart rubber berserk kolf opgesit.
Skiet van sakke af ek vertrou nie n rus wat die recoil van geweer probeer tem nie .Het jy vertikale verspreiding of horisontale verspreiding of skiet die geweer net bont.
DD

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 8:17 pm
by John Mulder
Hy skiet bont.

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 8:22 pm
by John Mulder
Diesel dog, met 140gr Sierra gameking kry ek n mooi groepering op100m.Skiet teen mekaar.Maar met pmp magnum boxer primer.Maar met die 143GR ELD-X KRY EK NIE KLEINER AS 2 DUIM OP 100M NIE.

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sat Jun 08, 2019 8:58 pm
by Diesel Dog
John Mulder wrote:Diesel dog, met 140gr Sierra gameking kry ek n mooi groepering op100m.Skiet teen mekaar.Maar met pmp magnum boxer primer.Maar met die 143GR ELD-X KRY EK NIE KLEINER AS 2 DUIM OP 100M NIE.


Ek kon nog nooit n groep van 2" laat krimp na 1\2" met node spoed ,veral met n swaar loop nie,daar moet iets anders verkeerd wees. Skiet hy nog die Sierras mooi .

DD

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sun Jun 09, 2019 9:01 am
by John Mulder
Ek sal hulle weer gaan skiet en seker maak, dankie

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sun Jun 09, 2019 9:04 am
by JohanvB
Ek het jou gister 'n pm gestuur

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Sun Jun 09, 2019 9:07 am
by JohanvB
Kry jou spoed reg, en speel dan met seating depth...

Re: 6.5mm creedmoor lading

Posted: Thu Feb 20, 2020 12:21 pm
by Tiaan@92
Watse lading en kruit gebruik julle op daai 140gr sierra punte. Ook eatse case julle gebruik met watse primers asb.