Page 1 of 1

Hoeveel rooiwyn in my Rooibok?

Posted: Sat Jun 22, 2019 8:47 am
by toxicsox
Ek ry nou met 'n rooibok karkas huistoe en het gedink ek sal die slagter vra om vir my rooiwyn en knoffel braaiwors te maak. Het iemand dalk 'n idee wat 'n goeie ratio sal wees vir die hoeveelheid rooiwyn tot vleis? Of iets anders wat ook Kan help om 'n lekker knoffel rooiwyn wors te ?maak

Re: Hoeveel rooiwyn in my Rooibok?

Posted: Sat Jun 22, 2019 8:54 am
by Sarel
More

Ek gooi 500ml vir elke 10kg vleis

Re: Hoeveel rooiwyn in my Rooibok?

Posted: Sat Jun 22, 2019 9:21 am
by toxicsox
Dankie!

Re: Hoeveel rooiwyn in my Rooibok?

Posted: Sat Jun 22, 2019 10:03 am
by jdpretorius
Jis, dit klink soos n lekker plan

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk