Elke nou en dan loop als net reg
Posted: Tue Jul 09, 2019 4:42 pm
Middag Almal
Ek dog ek kom deel met julle my Geluk van die naweek.
Elke nou en dan kry mens iets wat spook met jou, hy word jou nemesis en jy wonder baie oor waneer jy hom gaan uitoorle of weer raakloop.
Hierdie vark het ek n paar keer in die laste 2 jaar gesien maar hom nog nooit op een van my kameras gekry nie.
Ek was gelukkig om hom Sondag middag toe ek gaan lek uitgooi raak te ry.
Hy mag dalk nie die grootste wees nie maar sy karakter en die feit dat ek hom so lank soek maak hom baie spesiaal vir my.
Ek kry nie fotos klein genoeg nie, iemand wat dalk kan help om hulle te laai asb?