Page 1 of 1

Lisensie goedgekeur

Posted: Thu Jul 25, 2019 2:34 pm
by Jay Jay
Hi , hoop dit gaan goed.

My 9mm Shadow is vandag goedgekeur.
Aansoek in gegee op 22 Jan 2019 - lank gewag.
Probleem was met die SAPS 350 a en b. Wapen was nog op vorige winkel se naam.

Nou vir die kaartjie wag.

Lekker dag

Re: Lisensie goedgekeur

Posted: Thu Jul 25, 2019 3:33 pm
by Toxxyc
Hoe lank het dit gevat vandat die 350 issue opgelos is, of weet jy nie?

Re: Lisensie goedgekeur

Posted: Thu Jul 25, 2019 6:05 pm
by Jay Jay
Toxxyc, so 10 dae

Re: Lisensie goedgekeur

Posted: Fri Jul 26, 2019 6:52 am
by Toxxyc
Dis glad nie sleg nie, goeiste. Myne het amper 'n jaar gevat vandat die 350 ingedien is deur die wapenwinkel.

Re: Lisensie goedgekeur

Posted: Fri Jul 26, 2019 10:10 am
by Plaashaas
Geluk. Dis darem maar n baie lekker pistool daardie.

Re: Lisensie goedgekeur

Posted: Fri Jul 26, 2019 2:37 pm
by Jay Jay
Dankie, Plaashaas. kan nie meer wag nie.