Page 1 of 1

Rook van biltonge

Posted: Wed Aug 07, 2019 9:28 pm
by JJV
Hallo
Doen iemand dit? Ek het by ‘n vriend gerookte biltong gekry en dit was baie lekker! My navorsing toon dat jy jou biltonge in pekel mengsel laat lê en dan winddroog maak, dan koue rook jy hom. Ek gaan dit more aand probeer siende dat Vrydag vakansiedag is...
Ek het ruk gelede ‘n smoke genie gekoop wat koue rook maak, hom vandag in my rookdrom geinstalleer, more aand word daar rook gemaak. Enige raad of voorstelle is welkom!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Rook van biltonge

Posted: Wed Aug 07, 2019 9:29 pm
by JJV

Re: Rook van biltonge

Posted: Wed Aug 07, 2019 9:42 pm
by Johan Nel
JJV wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190807/88040f1426f10e193c4b2aa00331c8f0.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190807/a92a08e48b0f7d1e51b14e2ac1d9cd5c.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
Vertel ons bietjie meer van daardie rookapperaat.
Ek weet die Duitsers het iets soos "rookvleis" of "rauchvleisch" wat op die prinsiep werk soos jy in jou eerste post na verwys. Detail inligting oor die proses is egter skraps.

Re: Rook van biltonge

Posted: Wed Aug 07, 2019 10:06 pm
by ruaanb

Re: Rook van biltonge

Posted: Wed Aug 07, 2019 10:22 pm
by JJV
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201908 ... 5864e1.jpg[/IMG]

Hier is droee pekel mensel resep vir gerookte biltonge

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Rook van biltonge

Posted: Wed Aug 07, 2019 10:24 pm
by JJV
Die smoke genie het akwarium pompie wat lug deur hom stoot en dan die saagsels aan die smeul hou, die rook kom voor uit, more aand is my eerste sessie met hom.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Rook van biltonge

Posted: Wed Aug 07, 2019 10:25 pm
by JJV
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201908 ... 0b2864.jpg[/IMG]

Nat pekel resep vir rook biltonge.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Rook van biltonge

Posted: Thu Aug 08, 2019 7:32 am
by FHM
JJV wrote:Hallo
Doen iemand dit? Ek het by ‘n vriend gerookte biltong gekry en dit was baie lekker! My navorsing toon dat jy jou biltonge in pekel mengsel laat lê en dan winddroog maak, dan koue rook jy hom. Ek gaan dit more aand probeer siende dat Vrydag vakansiedag is...
Ek het ruk gelede ‘n smoke genie gekoop wat koue rook maak, hom vandag in my rookdrom geinstalleer, more aand word daar rook gemaak. Enige raad of voorstelle is welkom!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Het al gedoen, koudrook is die kern-faktor! ;)