ZULULAND GONG SHOOT! 20 en 21 SEPTEMBER
Posted: Mon Aug 19, 2019 8:00 pm
ZULULAND GONG SHOOT.
21 September 2019
Formaat is dieselfde as voorheen -
•5 bane
•3 gongs per baan-
1 op 400m-600m
1 op 600m-800m
1 op 800m-1000m
•3 skote per gong
• telling het n weighting factor vir afstand en hoeveelste skoot dit is.
• shoots sal weer naby Mtonjaneni lodge gehou word.
• inskiet baan tot op 800m sal weer beskikbaar wees op die vrydag voor die shoot vanaf 07:00h
• baan is beprek tot 60 skuts
• “King of 1 mile” word geskiet vrydag 20ste vanaf 7:00h geskiet.
Daar sal n lys op die inskiet baan wees- jy sit jou naam op en skiet waneer dit jou beurt is. Elke skut kry 10 min om te skiet- dus 20min per span. Inskrywing is R150.
• inskrywing vir saterdag die 21ste beloop R500 per persoon en dit sluit middag ete(worsrolle), aand ete(skaap op die spit) en bepkte verversings op die baan in.
* Geen inskrywings gaan op die dag toegelaat word nie.
NEEM ASB KENNIS- GEEN ALKOHOL SAL OP DIE SKIETBAAN OF BY DIE SHOOT SE AREA TOEGELAAT WORD NIE. AS JY JY DIE REEL OORTREE SAL JY ONTMIDDELIK GEVRA WORD OM DIE AREA TE VERLAAT EN SAL GEDISKWALIFISEER WEES.
As jy enige verdere inligting verlang vra my op private boodskap
0823050743
ZULULAND GONG SHOOT.
21 September 2019
Format is the same as before -
• 5 courses
• 3 gongs per course
1 at 400m-600m
1 at 600m-800m
1 at 800m-1000m
• 3 shots per gong
• Score has a weighting factor for distance and the number shot it is.
• shoots will be held near Mtonjaneni lodge.
• sighting range up to 800m will be available again on the Friday before the shoot from 07: 00h
• shoot will accomodate 60 poeple
• "King of 1 mile" is shot Friday the 20th from 7:00 am . There will be a list on the range - you put your name and shoot when its your turn. Each person gets 10min to shoot or the 20min per team. Entry is R150.
• cost for Saturday 21st amounts to R500 per person and this includes lunch (sausage rolls), evening meal (sheep on the spit) and limited refreshments on the range.
* No entries will be allowed on the day.
PLEASE NOTE - NO ALCOHOL WILL BE ALLOWED ON THE SHOOTING RANGE OR AT THE SHOOT'S AREA. IF YOU ARE SEEN USING ALCOHOL YOU WILL BE REQUESTED TO LEAVE THE AREA AND WILL BE DISQUALIFIED.
If you need any further information ask me on private message.
0823050743
Hier is februarie video
https://m.youtube.com/watch?v=fw68AGyEgkQ