Dag op die skietbaan
Posted: Mon Sep 09, 2019 7:04 am
More manne
Ek weet nie of hier reeds so draad is nie maar ek het gedink om die een te begin sodat manne wat belangstel lekker kan kom lees en leer.
Meeste van ons LA manne het gewoonlik n DOPE boek by hom om so die data van die dag neer te skryf en wat jy geleer het. Ek self is skuldig om hom nie altyd saam te vat nie en dit is belangrik oor jou foon enige tyd van die dag kan kalf terwyl jy op die baan le.
Die boek bestaan uit baie waardevolle inligting soos DA, wind rigting, skoot plasing, tempratuur en nog vele meer.
Kom na die dag op die baan en se wat jy geleer het en wat die wind jou geleer het. Ek dink hier kan n hele paar goeie wenke uitkom en mense kan baie leer hier uit.
Ek is nou nie een van die top skuts nie maar ek sal alles deel wat ek geleer het.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk