Page 1 of 1

My gelukkie in die nag

Posted: Thu Oct 17, 2019 6:04 pm
by Stephan86
Vir 'n wyle nou al voer ek 'n mielie mengsel vir daai wit varke wat my ouma se tuin so opvreet.

En toe die week na 2 vorige mislukte pogings waar die varke nie die aand wou in kom nie kon ek 'n nuwe spesie op my lys voeg.
(Verskoon die minder goeie fotos)

Re: My gelukkie in die nag

Posted: Thu Oct 17, 2019 6:11 pm
by tripodmvr
Baie geluk. Mooi vark.

Re: My gelukkie in die nag

Posted: Thu Oct 17, 2019 7:30 pm
by Pappabeer
Uitstekend. Mooi vark. Geluk

Re: My gelukkie in die nag

Posted: Thu Oct 17, 2019 8:23 pm
by DWB
Mooi man!

Re: My gelukkie in die nag

Posted: Fri Oct 18, 2019 5:29 am
by toelie
Lekker man, geluk.

Re: My gelukkie in die nag

Posted: Fri Oct 18, 2019 6:25 am
by Wanna
Baie mooi vark. Hoop om sy maat se foto gou hier te sien

Re: My gelukkie in die nag

Posted: Fri Oct 18, 2019 8:41 am
by sako 30-06
Baie geluk, dis n mooi vark.
Nie elke dag wat jy so outjie skiet nie.