Page 1 of 1

Koedoe Koei met horings

Posted: Fri Nov 25, 2011 1:51 pm
by Dawie D
Hirdie koei is daar in Aberdeen se distrik geskiet

[img width=560 height=420]http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... re9023.jpg[/img]

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Fri Nov 25, 2011 2:27 pm
by Dirkie
Oom Dawie 1e keer wat ek n koei met horings sien.

Daar le some n hele paar mooi bulle.

Groete Dirkie

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Fri Nov 25, 2011 3:03 pm
by Triple2
Lyk of daai koei se pa n bergskaap was. Haar ma was seker gewillig :laugh:

D

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Fri Nov 25, 2011 3:08 pm
by Dawie D
T2
Ek dink nog steeds een van daai swartwitpens bulle het sy moreele waardes verloor en toe gebeur dit ;D

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Fri Nov 25, 2011 3:12 pm
by Triple2
Hierdie fotos is in 2010 geneem gedurende kudu oes in Natal. Kudu koei met horings en met alle werkende vroue parte.

"She had well developed horns, mammary gland and genitalia.
The ovaries were active, as it was the start of the breeding season.
She was with a group of cows and was shot as a cull bull."

Groete
D

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Fri Nov 25, 2011 3:16 pm
by Triple2
Dawie D
Daar was sekerlik drank betrokke.
Groete
D

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Fri Nov 25, 2011 5:02 pm
by Pikkie
Dit is seker die koedoes se "Caster"

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Fri Nov 25, 2011 5:03 pm
by Beretta
Pikkie
Skerp ek wou dit nie se nie ;D ;D ;D ;D

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Fri Nov 25, 2011 5:11 pm
by BLOK
Sebulja ;D ;D ;D

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Thu Dec 01, 2011 10:42 am
by theedge
Triple2 Mooi fots dankie

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Thu Dec 01, 2011 11:00 am
by Triple2
Theedge
Ek was ongelukkig nie self daar nie. Die fotos is aan my gestuur deur die oes span.
Groete
D

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Thu Dec 01, 2011 11:58 am
by Dawie D
T2

Dit wil vir my lyk of jy n span veartse het wat vir julle skiet ;D ;D

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Thu Dec 01, 2011 12:03 pm
by Triple2
Dawie D
Jou favourite vearts en vee inspekteur was betrokke daar.
Groete

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Thu Dec 01, 2011 12:09 pm
by Dawie D
T2
Ek weet nie hoekom nie maar ek het so iets vermoed ;)
Moenie vergeet om vir hom my groete oor te dra as hy weer sulke fotos vir jou stuur nie ;D ;D
Ns Ek het nie geweet sy kamera kan sulke positiewe fotos neem nie :angel: ;D

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Thu Dec 08, 2011 9:13 am
by johan
Sien die seisoen is GESLUIT vir Koedoe in Aberdeen vir volgende jaar,wonder waarom ?

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Thu Dec 08, 2011 9:36 am
by tafjak
johan

Lyk my die ouens het deurgeloop.

Re?n dit al daar?

Re: Koedoe Koei met horings

Posted: Thu Dec 08, 2011 8:28 pm
by johan
Ouboet nee ons wag nog in spanning vir n reentjie,hy sal kom,so van Kersfees af.
Hoe lyk jou wereld ?