Page 1 of 1

Stem vir jou beste slagter

Posted: Mon Feb 03, 2020 2:08 pm
by win270
Daar is tans 'n kompetisie aan die gang waar kliƫnte vir hul beste slagter kan kies. Jy moet jou slagter se kode gebruik in die kompetisie. Dit moet jy seker vasstel deur jou slagter te skakel en daarvoor te vra.

Wildshoekie Vleismark se kode is 1194.

Neem gerus deel en gebruik vlg skakel daarvoor:

https://beeftalk.co.za/cleaver-awards-2020-voting/

Die kompetisie duur tot einde Maart 2020.

Re: Stem vir jou beste slagter

Posted: Mon Feb 03, 2020 3:27 pm
by Capt. Yoda
Lyk my die codes is hier

https://beeftalk.co.za/butchers-list/