Blitsige SAPS diens!
Posted: Sat Feb 22, 2020 10:05 am
Net 'n bietjie terugvoering oor hernuwingslisensieaansoek -
Ek het om en by op 25 September 2019 onder dieselfde onderwerp as hierbo 'n plasing gemaak, maar diƩ het sederdien heeltemal verdwyn!
Kortliks kom dit hierop neer:
Het op 19 September 2019 (90 dae voor verval datum van huidige jaggeweer lisensie) aansoek gedoen om hernuwingslisensie.
Op ongeveer 25 September 2019 SMS ontvang dat aansoek goedgekeur is.
Hoop uitgespreek dat res van proses ook so vinnig sal verloop.
Terugvoering nou:
Toe nou glad nie so blitsig nie!!!
Eers 20 Februarie 2020 SMS ontvang dat lisensie kaart gereed is om afgehaal te word by DFO.
Nou ja, dankbaar dit is darem uiteindelik beskikbaar.