Page 1 of 1
270 Die's
Posted: Mon Feb 24, 2020 11:16 am
by Omnia
More manne , enige die sets wat julle dalk te koop het vir 'n 270 wat rondle en stof opgaar ?
Re: 270 Die's
Posted: Mon Feb 24, 2020 3:21 pm
by Viking
Omnia ek sal dalk kan help met n stel Pacific's
Re: 270 Die's
Posted: Tue Feb 25, 2020 9:25 am
by Omnia
More Viking , thanks vir die aanbod , jy vir my 'n prys , sien jys daar in Perel , myself 'n groot Boys Higher. As ons 'n deal kan slaan sal ek my neef ( flippen gimmie ) vra om 'n draai te maak by jou , hy is in die polisie daar . Sory wou PM , problem die kant gooi errer message