Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Posted: Tue Feb 25, 2020 2:47 pm
Hierdie vraag is gemik op LANGAFSTAND skiet en jag. Antwoord met betrekking tot Langafstand skiet en jag. 600-1300m
Is mos nog te warm om te jag so ons kiet nou gonge en praat skiet en planne maak.
Waar dink julle lê die gemaklike gemiddelde kaliber en setup vir LA skiet. Ek besef party mense wil teen alle koste wen, of is goed genoeg om alles uit hulle toerusting te kry, ongelukkig is ons land se wapen wette so dat loop vervangings en kaliber veanderinge nie sommer 1,2,3 is nie.
Dan as jy daai 6.5x 300PRC AI wildcat gebou het moet jy nou
1. dies en doppe laat maak od iewers uitsnuffel en insmokkel
2. Doppe fireform ( ek ken niemand wat 'n custom geweer bou en dan fireform tydens 'n kompetiesie nie, ja ek weet gewoonlik is dit baie akkuraat)
3. kort loop lewe in ag neem as jy oefen en geweer wil toets of data insamel.
Nou as jy baie geld het en budget is nie jou probleem nie, great!!!!! ( regtig ek bedoel dit nie sarkasties nie btw)maar jy gaan 100-200 skote fireform en lading ontwikkeling doen. Jou super wildcat gaan vrek lekker skiet en dit gaan great wees, op 600-1000 skote is jou kamer in sy tjops en as jy gelukkig is kan jy herkamer. Jy kan nie resies ry teen Ferraris met 'n Tazz nie ek besef dit.
In Suid Afrika met ons wette en tyd wat dit neem gaan die ou met die Tazz die resies wen as die Ferrari nog in die kuipe is.
Nou my vraag is daar nie iewers 'n kaliber wat fabrieks doppe en ammo kan skiet waarmee jy kan oefen en Kompeterend skiet en nog oefen nie?
Ons spot baie met die 6.5 Creed, maar is sy goedkoop laai en loop lewe nie deel van sy sukses nie? Is hy op die 'verge of greatness" oor hy so ekonomies (die geweer en ladings) kan skiet waar groot kanoone eintlik die spel regeer nie? My perssonlike probleem is Ek wil/moet vêr jag in Namibie en die 6.5 Creed is nie volgens my geskik om Gemsbokke op 500m te skiet nie.
Nou ek is 'n reuse 7mm RM fan, maar die standaard loopafstand draai verhouding van 1;9.5 maak dat enige iets meer as 162gr SST sukkel om te stabiliseer.
EK hou niks van 'n .300 WM nie tik swaar aan dit hier, maar tussen hom en die .300 WSM is daar nie reeds alles maklik verkruigbaar( doppe, dies, kruit en langasftand koeëls ) terwyl jy nog goeie energie by die teiken aflewer nie? Wil ons nie soms die wiel herontwerp nie?
Is daar nog winkel rak kalibers wat ons miskyk wat heeljaar kan oefen, gonge komps en jag skiet teen 90% van die wille wildekatte, maar waar die skut meer gaan kan oefen en skiet net oor loop lewe en komponent beskibaarheid.
Weet tog verseker ek is mal oor die mooi nuwe kalibers en as jy meerr as een wapen besit sal dit altyd great wees om een of ander een te bou.