Page 1 of 1
Wonderlike is dieTegnologie
Posted: Fri Nov 20, 2009 6:09 pm
by Francois Marais
Kan tot vi my laat ordentlik lyk
Mooi loop
Francois
Re: Wonderlike is dieTegnologie
Posted: Fri Nov 20, 2009 8:18 pm
by britsman
Frans,
Lyk vir my dat jy en Louis daan nog 'n "fight" he oor die PHANTOM stuk.
Jy kan dit sommer gebruik vir 'n "Christmas Card". Jys maar 'n slim outjie.
groete,
brits
Re: Wonderlike is dieTegnologie
Posted: Sat Nov 21, 2009 11:47 am
by Freddie101
FM
Mooi gedoen . Dit lyk sommer of jy die job kan doen.
Freddie
Re: Wonderlike is dieTegnologie
Posted: Sun Nov 22, 2009 11:18 am
by Christo
Netjies
Re: Wonderlike is dieTegnologie
Posted: Sun Nov 22, 2009 11:47 am
by JACQUES BOTHA
FM
Tsie kyk hoe brek die oubaas nou.....
mooi so FM. So terloops en van die punt af.
Ek vertel so maklik vir almal dat dei foxpro fluit nie maklik jakkals klanke kan blaas nie , maar wel lekker die prooi klanke kan gooi...Kom dr. jackal op middelburg kursus en blaas n mooi jakkals klankie op die foxpro fluit, behalwe as hy stil stil omgeruil het...lag lag,,,
So ek het by die huis geoefen..Hy kan jakkals klanke blaas (net ie so maklik soos die pee wee nie ) volgens my beskeie mening...
FM wat se jy en die ander blou bul fluitjie manne (hy is mos so moooi noord transvaal blou)
Groetnis
JB
Re: Wonderlike is dieTegnologie
Posted: Sun Nov 22, 2009 1:01 pm
by britsman
JAKES,
,
........Ek vertel so maklik vir almal dat dei foxpro fluit nie maklik jakkals klanke kan blaas nie ,
Hang af watter gat jy gebruik

Wat van die varkie distress Klank?
groete,
brits
Re: Wonderlike is dieTegnologie
Posted: Sun Nov 22, 2009 7:22 pm
by Francois Marais
JB
Dankie vir die regstelling, ekt jou aangehaal in my "marketing campaing", as jy nou nie een gehad het nie kon jy dalk nou een op die huis gekry het
Mooi loop
Francois
Re: Wonderlike is dieTegnologie
Posted: Sun Nov 22, 2009 9:48 pm
by JACQUES BOTHA
britsman
What happens on the road stays on the road...
soms.....lag lag lag..
FM
ek se altyd die beste ou om die job te doen is die ou wat WIL...
nie bybedoeligs nie..en n man moet darem erken as jy n fout gemaak het..
toe ek by die huis kom toe wil ek mos die jakkals klanke uit hom kry....en toe loop hy mooi...
Dis maar net n mens is gewoond aan die critter callers en die foxpro is nog redelik vars..
en ek het hom nie deeglik ingebreek nie...toe wou ek hom al bloots ry ..en..
Elke outjie maak SOMS n foutjie
lekker bly
jb
Re: Wonderlike is dieTegnologie
Posted: Mon Nov 23, 2009 12:53 am
by Francois Marais
JB
Nou praat jy...........
Mooi loop
Francois