Bipod ski of spike pote
Posted: Tue Mar 31, 2020 1:40 pm
Middag almal,
Ek wil by jul opinies hoor. Ek het n 338 winmag wat glo dit of nie, 2600fps doen met 300gn Berger Elite hunter en N570. Ek het n Atlas cal bipod op hom en gesien dat dit nogal n verskil maak hoe ek hom vashou en die bipod laai t.o.v groeperings. Hy skiet op die oomblik die beste met spike voete op n stuk conveyer belt as ek hom in my skoer intrek en vorentoe in le om die bipod te laai.
Ek het al gewonder en wil jul opinies he oor ski voete op n mat waarop die geweer kan gly as hy recoil. Ek besef al manier om te weet is om dit fisies te toets maar aangesien ek nou nog 2 en half weke in d huis moet sit wil ek graag insette he. Wat is jul ervaring met ski voete en kalibers wat meer recoil het. Die geweer is redelik swaar, so 7kg, en het n sus tac silencer op.