Page 1 of 1

RW Cape Eland Jag Video

Posted: Mon Dec 05, 2011 12:04 pm
by Truvelloman
hallo manne kyk gerus die video van die eland en die plaas

New Rowland Ward Record Cape Eland 46 6/8 Hunted in Namibia by Charl Kemp

http://www.youtube.com/watch?v=cBen395WuFg

This massive Cape Eland hunted in beautifull northern Namibia, measured after 32 day drying period, longest horn 46 6/8", which makes it the new no1 in Rowland Ward

Re: RW Cape Eland Jag Video

Posted: Mon Dec 05, 2011 2:28 pm
by MEERKAT
Die bokke laat my so baie dink aan Brahman beeste, is dit nie maar min of meer  dieselfde ding om 'n Brahman koei te skiet nie?

Brahman groete
MEERKAT

Re: RW Cape Eland Jag Video

Posted: Tue Dec 06, 2011 7:41 pm
by Truvelloman
hahaha wat n joke! jys seke nie ernstig nie! n eland sal jou naam gou gat maak!

Eland groete

Re: RW Cape Eland Jag Video

Posted: Wed Dec 07, 2011 3:20 pm
by GERT vd M
Mooi video van die plaas en eland. Ek het nou vir 3 minute lekker ontspan op daai plaas!!
                              GROETNIS
                                  GERT

RW Cape Eland Jag Video

Posted: Wed Dec 07, 2011 11:27 pm
by Truvelloman
bly jyt dit geniet Gert

Re: RW Cape Eland Jag Video

Posted: Mon Dec 12, 2011 8:09 pm
by Christo J
BAIE GELUK met die pragtige bok en rekord. Welgedaan!

Re: RW Cape Eland Jag Video

Posted: Wed Dec 14, 2011 12:50 pm
by Truvelloman
Baie dankie christo j

Re: RW Cape Eland Jag Video

Posted: Wed Dec 14, 2011 2:10 pm
by Stefan764
Baie geluk boeta..... baie baie mooi bok dai....

Re: RW Cape Eland Jag Video

Posted: Sun Jan 01, 2012 2:00 pm
by Truvelloman
Dankie Stefan