Vleismeul voerpan plan
Posted: Sat Apr 25, 2020 8:16 am
Goeie More
Ek is op soek na nog 'n lockdown projekkie. Ek het 'n no 10 vleismeul op my Meatmaster en wil graag 'n voerpannetjie vir die meul maak.
Die ding se keelgat is net te vlak na my smaak, en om so bietjies op n slag te voer en dan jou vingers so vrek naby aan die skroef te kry is nie lekker nie.
My metaalwerk vermoens is maar skraps, maar ek kan darem bietjie silwersolder. Het iemand al plan genaak met so pan? Spesifiek hoe hy in daai vorm keelgat gaan pas en daar sal bly?