Page 1 of 1
Dop keuses en voorbereding vir LA skiet
Posted: Sun Apr 26, 2020 6:55 pm
by tripodmvr
Re: Dop keuses en voorbereding vir LA skiet
Posted: Sun Apr 26, 2020 8:16 pm
by PWV
Glo goeie dopvoorbereiding is baie belangrik!!
Ek het net nie die "grand" apparaat van daardie ou nie, maar ek kom reg met my goeters!
Re: Dop keuses en voorbereding vir LA skiet
Posted: Mon Apr 27, 2020 8:39 am
by tripodmvr
Hierdie video lê klem op die ultra vêr skiet van meer as 1000m.
Verskil net oor sy QL berekening. Die verskil wat ek kry is so by 2-3vps per 0,1g verandering in dopvolume.
Re: Dop keuses en voorbereding vir LA skiet
Posted: Mon Apr 27, 2020 9:25 am
by PWV
tripodmvr wrote: Mon Apr 27, 2020 8:39 am
Hierdie video lê klem op die ultra vêr skiet van meer as 1000m.
Verskil net oor sy QL berekening. Die verskil wat ek kry is so by 2-3vps per 0,1g verandering in dopvolume.
0,1 gram of grein?
Re: Dop keuses en voorbereding vir LA skiet
Posted: Mon Apr 27, 2020 10:29 am
by tripodmvr
Die data in QL vir die dopvolume is in grein water.